Skip to content

ActionSA versoek maatreëls om toekomstige 10111-onderbrekings in Kaapstad te voorkom [KLANK]

# ActionSA versoek maatreëls om toekomstige onderbrekings van die polisie se een-nul-trippel-een-noodlyn in Kaapstad te voorkom. Provinsiale kommissaris Sizakhele Dyantyi het onthul daar is vanaf gistermiddag ‘n tegniese fout sonder ‘n herstel-tydlyn. Dereleen James van ActionSA noem dit onaanvaarbaar, met een-duisend-71 moorde in die Wes-Kaap in die eerste kwartaal. Sy het die polisie versoek om die lyn dringend te herstel en maatreëls in te stel om herhalings te voorkom:

ENG JamesOnOutage