# ActionSA in Gauteng sê hy gaan die provinsiale LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, versoek om ‘n dringende plan voor te lê om die agterstand in die behandeling van kankerpasiënte aan te spreek. Die Gautengse Hooggeregshof het die departement verbied om die 250-miljoen-rand wat toegeken is om die behandelingsagterstand aan te spreek, te gebruik. Emma More van ActionSA sê met meer as drie-duisend patiënte wat wag vir behandeling, kan die departement se gebrek aan optrede tot lewensverlies lei:
ActionSA versoek Gauteng Gesondheid om mediese hulp aan kankerpasiënte te voorsien [KLANK]
ENG EmmaonCancerPatients