# ActionSA verwerp die dreigemente van die KwaZulu-Natalse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gesondheid om die party se provinsiale voorsitter, Zwakele Mncwango, te ondersoek. Die party beskou dit nie net as lagwekkend nie, maar ook as ‘n belediging vir inwoners wat steeds ly weens chroniese medisyne-tekorte. Woordvoerder Michael Beaumont sê Mncwango en die party se parlementslid, Kgosi Letlape, is verlede maand na die Benedictine-hospitaal as deel van ‘n reeks toesigbesoeke om voortgesette berigte van medisyne-tekorte te ondersoek, maar is toegang geweier:
ActionSA staan by KZN-voorsitter ondanks dreigemente van die regering [KLANK]
ENG MichaelonCommendableWork