Skip to content

ActionSA sê wantrouemosie teen Lesufi moet berus op geloofwaardige regeringsalternatiewe [KLANK]

# ActionSA in Gauteng het op ‘n brief van die DA gereageer waarin die party hul steun versoek vir ‘n voorgestelde mosie van wantroue in premier Panyaza Lesufi. Die DA het sy plan aangekondig om ‘n mosie teen Lesufi in te dien vir sy mislukte en duur Misdaadvoorkomingswagte-program. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê mosies van wantroue moet berus op geloofwaardige regeringsalternatiewe, nie politieke teater nie. Hy sê ‘n suksesvolle mosie vereis ten minste 41 stemme in die 80-setel wetgewer:

ENG ZwelithinionLesufi