# ActionSA het ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, vir die gebruik van beledigende en vernederende verwysings teenoor swart Suid-Afrikaners uit die apartheidsera. Die party het ook ‘n klag ingedien teen die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, vir rassistiese beledigings wat teen ActionSA-ondersteuners gemik is. Matthew George van ActionSA sê hulle sal indien nodig ook ‘n klag by die Gelykheidshof indien, want rassisme het geen plek in Suid-Afrika nie: