Skip to content

ActionSA moedig inwoners aan om plaaslike boere by die Tshwane-mark te ondersteun [KLANK]

# ActionSA in Tshwane moedig inwoners aan om plaaslike boere by die Tshwane Varsproduktemark in Pretoria te ondersteun. Die party sê die mark is oop vir inwoners en besighede wat klein hoeveelhede vrugte en groente wil koop vir huishoudelike verbruik, gesinsgeleenthede en kleinhandel. ActionSA se Henriette Frohlich sê die onlangs goedgekeurde Tshwane Varsproduktemark-gebiedsplan het 15 verbeteringsprojekte geïdentifiseer wat die mark sal help om beter met kleinskaalse handelaars in Marabastad te skakel:

ENG HenrietteonLocalFarmers