# ActionSA in KwaZulu-Natal sê hy is diep teleurgestel in die provinsiale rede wat gelewer is deur die premier Thamsanqa Ntuli, wat nie die harde werklikhede reflekteer het waarmee die mense van die provinsie te doen het nie. Sanelisiwe Zuma van ActioSA sê Ntuli het ‘n ooroptimistiese prentjie geskilder wat niks te doen het met die daaglikse stryd van inwoners nie. Sy sê een van die flagrante uitlatings in sy toespraak is die voortslepende krisis in die onderwyssektor:
ActionSA in Kwazulu-Natal is onoortuig deur premier se onrealistiese provinsiale rede [KLANK]
ENG SanelisiweonUnconvinced