Skip to content

ActionSA eis ingryping teen beweerde ongeregistreerde privaat skole [KLANK]

# ActionSA vra dringende ingryping teen beweerde ongeregistreerde privaat skole in Ekurhuleni, Gauteng, ná bevindings deur die gehalteversekeringsliggaam, Umalusi. John Moodey van die party beweer verskeie instellings word onwettig onder een sambreel bedryf, wat leerders en ouers mislei. Hy sê leerders word blootgestel aan gevare weens gebrekkige registrasies, swak toestande en beweerde wangedrag. Moodey eis ‘n volledige ondersoek en die onmiddellike verskuiwing van graad 12-leerders wat geraak word:

ENG MoodeyOnUnregistered