Skip to content

ActionSA betwis aanstelling van Johannesburgse hoof van Openbare Veiligheid [KLANK]

# ActionSA vra die provinsiale regering se dringende ingryping met die aanstelling van Lesiba Malotana as hoof van die Departement van Openbare Veiligheid in Stad Johannesburg. Die party sê Malotana is tydens die keuringsproses as problematies uitgewys en word steeds verbind met onopgeloste bewerings oor die Tembisa-hospitaal-saak. Die leier van ActionSA se Johannesburgse koukus, Marcel Coutriers, sê die aanstelling ondermyn opnbare vertroue. Hy dring aan op ‘n ondersoek en moontlike regstappe:

AFR-CoutriersOnAppointment