Skip to content

Action Society stuur veldtog van stapel vir publikasie van seksoortrederregister [KLANK]

# Action Society het ‘n nasionale veldtog van stapel gestuur wat ouers aanspoor om te eis dat die Nasionale Register vir Seksoortreders onmiddellik gepubliseer word. Hulle het ‘n versoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien en ouers aangespoor om aan die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, te skryf. Woordvoerder Juanita du Preez sê daar is jaarliks meer as 26-duisend seksuele misdrywe teen kinders in Suid‑Afrika:

ENG DuPreezOnRegister