Skip to content

Action Society eis onmiddellike skorsing van polisiebeamptes wat van misdaad aangekla word [KLANK]

Action Society eis dat polisiebeamptes wat misdade gepleeg het onmiddellik sonder betaling uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens verwyder word totdat hul sake opgelos is. Dit volg nadat die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie onthul het dat verskeie beamptes wat van verkragting, poging tot moord, dwelmhandel en korrupsie beskuldig word, steeds aktief diens doen. Juanita du Preez van Action Society waarsku om die beamptes aan diens te hou veroorsaak ‘n vertrouenskrisis in wetstoepassing:

ENG JuanitaOnCriminalOfficers