# Accountability Now sê Suid-Afrika het dringend ‘n korrupsiebestrydingsliggaam nodig wat onafhanklik van die uitvoerende gesag is. Die direkteur van Accountability Now, Paul Hoffman, sê die werklike probleem is sistemiese mislukking, aangesien korrupsie ongestraf bly. Hy het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika gesê en ondersoek is nodig nie – slegs gewaagde regshervorming oor korrupsie, insluitend die jongste bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi:
Accountability Now sê SA het ‘n onafhanklike teenkorrupsieliggaam nodig [KLANK]
ENG-HoffmanOnRamaphosa