# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê die span se agtereenvolgende internasionale vriendskaplike wedstryde teen Japan in Osaka Saterdag en Dinsdag sal ‘n belangrike toets wees voor die Afrikabeker-toernooi vir vroue. Sy glo die kragmetings sal help om haar span se taktiese dissipline, verdedigende organisasie en wedstrydfiksheid te beoordeel. Ellis sê Japan se balbesit-gefokusde styl bied ‘n ander uitdaging wat die spelers se aanpasbaarheid en geestelike krag sal toets:
Sokker: Ellis beskou vriendskaplike wedstryde teen Japan as belangrike WAFCON-toets [KLANK]
ENG-EllisOnJapan