Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê sy aandag sal nie afgelei word deur politieke teater of verkiesingsfoefies nie
# Minister Tau het Covid en is in self-afsondering
# Israel se eerste minister onderspeel berigte van onenigheid met Trump
# En rugby: Donavan Don sluit by die Blitsbokke aan voor die laaste Sewes-wêreldkampioenskaps-toernooi in Bordeaux
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………