# RISE Mzansi versoek president Cyril Ramaphosa om ten volle saam te werk met die Parlement se ampsklag-komitee en sê verantwoordbaarheid is noodsaaklik om Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie te versterk. Makashule Gana van die party het die oproep gedoen tydens die Nasionale Vergadering se begrotingsrede-debat en voer aan niemand is bo die wet verhewe nie. Hy sê die ampsklagproses moet voortgaan sonder inmenging, en bepleit deursigtigheid terwyl die Parlement sake oorweeg:
RISE Mzansi vra Ramaphosa se samewerking met die ampsklag-komitee [KLANK]
ENG GanaOnRamaphosa