Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 3 Junie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Paul Mashatile verseker verbintenisse van Indiese sakeleiers om beleggings uit te brei
# Mmusi Maimane doen ‘n beroep op die regering van nasionale eenheid om op doelbewuste optrede te fokus
# En die VSA en Iran val mekaar opnuut wedersyds aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………