Skip to content

R3-miljoen se dwelms gevind in intelligensie-gedrewe operasie in Gauteng [KLANK]

# Die Gautengse polisie het ‘n 35-jarige man in Diepsloot in hegtenis geneem na ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die Teen-Narkotika-Misdaadintelligensie-eenheid en ander belanghebbendes. Woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê beamptes het ongeveer tien kilogram crystal meth met ‘n geraamde straatwaarde van drie-miljoen-rand onder ‘n matras in ‘n woning gevind. Sy sê die verdagte staan ​​tereg op aanklag van dwelmbesit en sal na verwagting vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn:

ENG NevhuhulwiOnDrugBust