# Tennis: Splinternuwe mans- en vrouekampioene sal die naweek op die Franse Ope gekroon word. Iga Swiatek van Pole se uitskakeling beteken daar is geen vorige kampioene oor nie, wat meer geleenthede bied vir ander spelers om ‘n eerste Grand Slam-titel te verower. Onder die mans is sake nou in die guns van die tweede-gekeurde Duitser Alexander Zverev en die jong Rafael Jodar van Spanje en die Brasiliaan Joao Fonseca. Die topgekeurde vrou, Aryna Sabalenka van Belarus, kan aanslae verwag van die Amerikaner Madison Keys en die Rus Mirra Andreeva.
Tennis: Geen voormalige kampioene meer oor op Roland Garros nie