Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa waarsku die Parlement om nie nou met die ampsklagproses teen hom voort te gaan nie
# Die MK-party sê die Konferensie van Linkse Organisasies toon progressiewe magte in Suid-Afrika bly veerkragtig
# Israel se uitgebreide inval in Libanon word veroordeel
# En sokker: Bafana Bafana se spelers het nou almal visums vir die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………