Skip to content

Hill-Lewis waarsku teen afgestompte kiesers voor verkiesing [KLANK]

# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het kommer uitgespreek oor die groeiende onverskilligheid onder kiesers in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. In ‘n onderhoud met die SABC het Hill-Lewis Suid-Afrikaners aangespoor om te registreer en aan die demokratiese proses deel te neem. Hill-Lewis sê lae kiesersopkoms verswak aanspreeklikheid en dienslewering, en bygevoeg dat verkiesings ‘n geleentheid vir gemeenskappe is om verandering te dryf. Hy het kiesers versoek om hul stemme by die stembus te laat hoor:

ENG-Hill-LewisOnApathy