Skip to content

Sokker: Williams vra Bafana Bafana om gefokus te bly terwyl hulle SA in Wêreldbeker verteenwoordig [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana-legende Mark Williams sê die nasionale sokkerspan het die talent en mentaliteit om Suid-Afrika trots te maak by die 2026 FIFA Wêreldbeker-toernooi. Suid-Afrika is na ‘n afwesigheid van 16 jaar weer terug in die toernooi. Williams, wat die held van Bafana se historiese 1996 Afrikabeker-triomf was, het die groep aangespoor om gefokus te bly terwyl hulle die land verteenwoordig. Bafana Bafana moet nog vertrek te midde van visaprobleme voor hul eerste Groep A-wedstryd teen Mexiko op 11 Junie:

ENG-WilliamsOnBafana