Skip to content

Ramaphosa ontvang die tussentydse Madlanga-verslag met waardering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sy waardering uitgespreek nadat hy die Madlanga-kommissie se tweede tussentydse verslag ontvang het. Die kommissie, onder voorsitterskap van die afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga, is in Julie 2025 gestig om ondersoek in te stel na korrupsie en inmenging binne die strafregstelsel. Die Presidensie se woordvoerder Vincent Magwenya sê die president sal die verslag bestudeer en verwag dat alle vermeende misdadige gedrag wat die kommissie geïdentifiseer het, verwys sal word vir vervolging:

ENG-MagwenyaOnReport