Skip to content

EFF-leier sê ‘n RNE-lid moenie ampsklagkomitee lei nie [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê die party wil hê die Phala Phala-ampsklagkomitee moet gelei word deur iemand buite die regering van nasionale eenheid om ‘n regverdige en deursigtige proses te verseker. Malema, wat na verwagting op die komitee sal dien, glo ‘n onafhanklike voorsitter sal openbare vertroue versterk en die gevaar van politieke invloed verminder terwyl moontlike ampsklag-stappe teen president Cyril Ramaphosa oorweeg word:

ENG MalemaOnIndependentChairperson