Skip to content

Rugby: Blitsbokke se afrigter sê geestelike fokus is die naweek belangrik in Spanje [KLANK]

# Rugby: Die Springbok Sewes-se afrigter Philip Snyman, sê die naweek sal ‘n sterk geestelike fokus deurslaggewend wees in die tweede van drie Wêreldreeks-toernooie in Valladolid, Spanje. Suid-Afrika het die eerste kampioenskapstoernooi in Hongkong gewen. Die Blitsbokke speel vandag twee Groep A-wedstryde, teen Groot-Brittanje en Kenia, en Saterdag pak hulle Australië. Snyman sê hulle sal die naweek hul beste vertoning van die seisoen moet lewer om te kan wen:

AFR SnymanOnFocus