# Die GOOD-party sê inwoners van Franschhoek in die Wes-Kaap is getraumatiseerd ná ‘n onlangse skietery. Drie mense is dood tydens die skietvoorval vroeër hierdie maand. Grechard Petersen van die party doen ‘n beroep op die polisie om sigbare wetstoepassing en patrollies te verhoog. Hy sê dringende ingryping is nodig om veiligheid te herstel en verdere voorvalle en onbestendigheid in die gemeenskap te voorkom:
GOOD-party vra verhoogde wetstoepassing ná Franschhoek-skietery [KLANK]
ENG PetersOnVisibility