Skip to content

Stad Johannesburg waarsku oor vals kommunikasie verbind met Speaker [SOUND]

# Die Stad Johannesburg waarsku die publiek teen bedrieglike kommunikasie wat verbind word aan die speaker se kantoor. Woordvoerder Vusi Gumbi sê die speaker se kontaknommer is na bewering gekloon en gebruik om belanghebbendes te mislei oor sake rakende Marble Towers, ‘n 32-verdieping gebou in die middestad wat ‘n teiken van omvangryke bedrog is. Gumbi beklemtoon die speaker Margaret Arnolds is nie betrokke by onderhandelings of administratiewe prosesse nie, en versoek die publiek om alle verdagte kommunikasie na te gaan:

ENG GumbiOnSpeaker