Skip to content

DA rig waarskuwing oor onondersoekte Gautengse gesondheidspersoneel [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement word gekritiseer ná onthullings dat byna 40-duisend personeellede wat met kinders werk, nie volledig nagegaan is teen die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders en die Nasionale Kinderbeskermingsregister nie. Die DA-lid Michael Waters sê dit hou ‘n gevaar in vir kwesbare pasiënte, insluitend kinders in hospitale en klinieke. Hy vra dringende, verpligte agtergrond-ondersoeke, ‘n volledige oudit van poste wat met kinders verband hou en openbare bekendmaking van nakomingsmaatreëls:

ENG WatersOnScreening