Skip to content

Ramaphosa vereer bydraes van ontvangers van Nasionale Ordes [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ontvangers van vanjaar se Nasionale Ordes geprys vir hul bydrae tot die bevordering van demokrasie en nasiebou. Hy het in Pretoria gesê die ontvangers het ‘n groot bydrae gelewer tot kuns, wetenskap, medisyne, onderwys en menseregte. Ramaphosa sê die strewe na gelykheid, geregtigheid en waardigheid strek oor geslagte. Hy voeg by die land se demokratiese Grondwet het die fondament geword wat die moderne Suid-Afrika gevorm het:

ENG-RamaphosaOnHonorees