# Mediese Nooddienste vra inwoners van Johannesburg om uiters versigtig te wees terwyl uiters koue weer in die metro voortduur. Woordvoerder Robert Mulaudzi waarsku die onveilige gebruik van verwarmingstoestelle, veral sonder toesig, verhoog die gevaar van brandverwante voorvalle in huise. Hy versoek inwoners om behoorlike veiligheidsmaatreëls te tref, verwarmers af te skakel wanneer dit nie gebruik word nie, en waaksaam te bly ten einde noodgevalle te voorkom:
Noodhulpdienste reik brandwaarskuwing te midde van uiterste koue in Johannesburg [KLANK]
tweet_id 2056656732403748973