Skip to content

Aktiviste kritiseer Brown Mogotsi oor sy verset [KLANK]

# Activists and Citizens Forum bepleit streng regstappe teen die omstrede sakeman Brown Mogotsi wat in aanhouding is weens verskeie aanklagte, insluitend meineed, regsverydeling en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Sy formele borgtogaansoek is Maandag. Dennis Bloem van die forum beskuldig Mogotsi dat hy regsinstellings ondermyn, insluitend die Madlanga-kommissie, die Parlement se ad hoc-prosesse en die strafregstelsel:

ENG BloemOnMogotsi