Skip to content

Malema beweer hy is van die presidentskap in 2024 nasionale verkiesing beroof [KLANK]

# EFF-leier Julius Malema beweer die party is tydens die 2024-nasionale verkiesing van stemme beroof, wat hom verhoed het om president te word. Malema het op die Frank Dialogue aanlyn uitsending beweer daar was onreëlmatighede binne die Verkiesingskommissie se IT-stelsel en het die geloofwaardigheid van die uitslagproses bevraagteken. Malema sê hoewel hy saamstem met die bewerings dat die verkiesings gesteel is, kan hy nie hof toe gaan sonder konkrete bewyse teen die Verkiesingskommissie nie:

ENG-MalemaOn2024Presidency