Skip to content

Johannesburg verskerp optrede teen onwettige strukture [KLANK]

# Die burgemeesterskomiteelid vir Groep Korporatiewe en Gedeelde Dienste by die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, sê onwettige handel bly ‘n groot uitdaging in die middestad. Sy kommentaar volg na die sloping van 23 onwettige strukture in Smallstraat tydens die stad se “Herwin die Stad”-veldtog. Hy het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon dat die strukture sonder goedkeuring gebou is, tot veiligheidsrisiko’s en misdaad lei, asook toeganklikheid in die Johannesburgse middestad verhinder:

ENG-ZunguOnCBD