# ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party is bekommerd oor moontlike geregtelike inmenging ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Parlement se standpunt teenoor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die ANC glo die hof het die Parlement opdrag gegee oor hoe om die Artikel 89-ampsklagproses te hanteer. Hy sê die party ondersoek of die uitspraak ‘n uitwerking het op die beginsel van die skeiding van magte:
ANC bekommerd oor skeiding van magte in Phala Phala-uitspraak [KLANK]
ENG-MbalulaOnJudges