Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 15 May 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Jacob Zuma gaan appelleer teen die uitspraak dat sy uitgestelde wapenhandelsaak moet voortgaan
# Die parlementêre Etiekkomitee beveel strafmaatreëls aan teen David Skosana en Dean Macpherson
# En, die Internasionale Monetêre Fonds waarsku indien Iran se oorlog voortduur gaan die wêreldekonomie op ‘n “ongunstige” scenario afstuur
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………