Skip to content

ATM vra regverdige, grondwetlike en onpartydige ampsklagproses [KLANK]

# African Transformation Movement verwelkom die stigting van die Parlement se ampsklagkomitee oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak. Hy waarsku teen politieke inmenging en sê die werklike toets sal wees of die komitee met integriteit en onpartydigheid optree. ATM het die Parlement beskuldig dat hy Ramaphosa voorheen beskerm het rakende die diefstal van miljoene-rand op sy plaas. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die komitee moet aanspreeklikheid verseker:

ENG-NtshonaOnImpeachment