# Sokker: FIFA se president, Gianni Infantino, sê voorbereidings verloop glad vir die Wêreldbekertoernooi wat in minder as ‘n maand in Kanada, Amerika en Mexiko begin. Agt-en-veertig spanne gaan van 11 Junie tot 19 Julie in 16 stede deelneem aan die vergrote formaat. Mexiko en Suid-Afrika pak mekaar in die openingswedstryd. Teen laat verlede maand was meer as vyf-miljoen kaartjies reeds verkoop. Infantino verwag ‘n paar verrassings:
Sokker: FIFA se president sê voorbereidings vir die Wêreldbekertoernooi verloop glad [KLANK]
ENG InfantinoOnSurprises