# ActionSA verwelkom die uitspraak van die Konstitusionele Hof wat bevestig dat verwerpte asielsoekers nie onbepaald in Suid-Afrika kan bly deur herhaalde regsaansoeke nie. Lerato Ngobeni van die party sê die uitspraak versterk bestaande immigrasiewette en beklemtoon mislukkings in afdwinging en administrasie. Ngobeni het die Departement van Binnelandse Sake versoek om dringend hervormings in te stel, asielagterstande op te klaar, deportasiestelsels te versterk en koördinering tussen staatsinstellings te verbeter:
ActionSA verwelkom Konstitusionele Hof se beslissing oor asielsoekers [KLANK]
ENG NgobeniOnAsylum