# Die DA is bekommerd oor die ongeluk op die N1 in Limpopo wat die lewens van drie gesinslede geëis het. Michele Clarke van die party sê ‘n man is noodlottig getref deur ‘n voertuig bestuur deur ‘n polisiebeampte wat nie aan diens was nie. Sy sê die man se vrou en baba is daarna doodgery deur ‘n voertuig in die amptelike konvooi van die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi:
DA vra ondersoek na ongeluk op N1 in Limpopo wat drie lewens eis [KLANK]
ENG ClarkeONAccident