# COPE sê president Cyril Ramaphosa het die grondwetlike reg om ‘n geregtelike hersiening van die Artikel 89-paneel se bevindinge rakende die Phala Phala-saak aan te vra. Pakes Dikgetsi van die party sê die Konstitusionele Hof se uitspraak beklemtoon mislukkings in die Parlement se toesighoudende rol en waarsku teen die beskerming van leiers teen verantwoordbaarheid en die ondermyning van demokratiese instellings. Dikgetsi hou vol die ampsklag-proses moet onafhanklik en deursigtig voortgaan:
COPE vra kalmte en grondwetlike verantwoordbaarheid ná Ramaphosa-hofuitspraak [KLANK]
ENG DikgetsiOnPresident