# Die DA sê hy is diep bekommerd na berigte van ‘n gyselaarsituasie waarby munisipale elektriese personeel by die Waterkloof-substasie in Rustenburg betrokke is. Luan Snyders van die party sê die voorval beklemtoon ernstige risiko’s waarmee werkers wat kritieke infrastruktuur onderhou, te kampe het, veral tydens kragonderbrekings en oproepe na ure. Snyders het ‘n beroep gedoen op dringende ingryping deur die munisipale bestuurder, Ashmar Khuduge, insluitend sterker sekuriteitsmaatreëls en risikobepalings by substasies:
DA vra vir dringende hersiening van sekuriteitsmaatreëls na gyselaarinsident by substasie [KLANK]
ENG SnydersOnHostage