Skip to content

Voorspraakgroep eis hervorming van Gautengse Drankraad te midde van korrupsiebevindings [KLANK]

# Die Social Movement for Advocacy, Rights, and Transformation is ontsteld oor bevindings in die ondersoekverslag van die Gautengse Drankraad wat deur die LUR, Vuyiswa Ramokgopa, vrygestel is. Die groep se woordvoerder, Lehlogonolo Muthevhuli, beweer korrupsie, wanadministrasie en swak handhawing het wydverspreide onwettige drankhandel in Gauteng moontlik gemaak. Sy waarsku drankwinkels naby skole vererger dwelmmisbruik, misdaad en maatskaplike verval:

ENG MuthevhuliOnAlcohol