Skip to content

VF Plus in Tshwane herhaal oproep vir dringende eiendomsoudit in Refilwe [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane herhaal sy oproep aan die Eiendomsdepartement om dringend ‘n oudit van eiendomme in Refilwe uit te voer ten einde regmatige eienaarskap te bevestig en die invordering van eiendomsbelasting te vergemaklik. Die party het onthul ongeveer tien-persent van hierdie eiendomme is steeds in die metro se naam geregistreer. Peter Meijer van die VF Plus sê ‘n steekproef van 100 eiendomme in Refilwe toon 29 is steeds geregistreer onder munisipale eienaarskap:

AFR PeterONRefilwe