Skip to content

IVP skors jeugleier en partylid ná beweerde skandaal oor oproep-opname [KLANK]

# Die Inkatha Vryheidsparty se Nasionale Uitvoerende Komitee het Mncedisi Maphisa en Lindi Ndlovu geskors ná bewerings wat verband hou met ‘n uitgelekte opname van ‘n oproep met interne partybesprekings. Mkhuleko Hlengwa van die party sê die besluit is geneem nadat bevestiging oor die egtheid van die opname ontvang is. Beide lede sal formele dissiplinêre prosesse ondergaan terwyl ‘n interne ondersoek voortduur. Hlengwa het die party se verbintenis tot dissipline, eenheid en aanspreeklikheid beklemtoon:

ENG HlengwaOnSuspension