# Die Good-party vra die Wes-Kaapse Onderwysdepartement om dringend aandag te gee aan die ernstige oorbevolking van klaskamers in die Kaapse Wynland. Woordvoerder Andrew Hess sê groeiende leerdergetalle plaas druk op skoolinfrastruktuur en beïnvloed die onderriggehalte. Hy waarsku oorvol klaskamers stel die leeromstandighede en onderwyserdoeltreffendheid in gevaar. Hess dring aan op onmiddellike ingryping, insluitend die uitbreiding van infrastruktuur en verbeterde beplanning:
GOOD vra optrede van WKOD teen oorbevolking van skole in Kaapse Wynland [KLANK]
AFR HessOnOvercrowring