Skip to content

DA verwelkom ingryping in pasiëntekrisis by Talisman-stigting [KLANK]

# Die DA verwelkom die ingryping van die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, wat tydelike uitstel verseker vir 176 geestesgesondheidspasiënte wat op 14 Mei uit die Talisman-stigting gesit sou word. Jack Bloom van die DA sê hierdie stap verhoed nog ‘n Life Esidimeni-tragedie toe 144 psigiatriese pasiënte gesterf het na hul onwettige oordrag na ongelisensieerde nie-regeringsorganisasies in Gauteng. Hy kritiseer premier Panyaza Lesufi vir sy gebrek aan optrede:

ENG-BloomOnPatients