Skip to content

City Power veroordeel moord op veiligheidswag by Shalazile-mikro-netwerk [KLANK]

# City Power Johannesburg veroordeel ten sterkste die moord op ʼn veiligheidswag wat aan diens was naby die Shalazile-mikronetwerk in die Shalazile-plakkerskamp in Johannesburg. Die beampte is sowat 30 meter van die noodsaaklike elektriese infrastruktuur doodgeskiet. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dis ʼn gruwelike aanval op noodsaaklike werkers en vra vir ‘n dringende ondersoek en inhegtenisnames:

ENG MangenaOnMurder