# Die Vereniging van Staatsamptenare kritiseer die Departement van Gesondheid nadat die waarnemende direkteur-generaal provinsies opdrag gegee het om nie Gemeenskapsgesondheidswerkers sonder Graad 12 aan te stel nie. Claude Naicker van die vakbond sê die stap ondermyn voortgesette besprekings by die bedingingsraad en sluit ervare werkers onregverdig uit, met baie werkers wat as vrywilligers in gemeenskappe gedien het. Naicker het die Minister van Gesondheid versoek om in te gryp en regverdige behandeling van geaffekteerde werkers te verseker en dat hulle behoorlik opgeneem word:
Staatsdiensvakbond kritiseer Gesondheids-departement oor aanstellings van gemeenskapsgesondheidswerkers [KLANK]
ENG NaickerOnHealth