Skip to content

Taiwanese president besoek Eswatini te midde van hewige kritiek deur China

# Die Taiwanese president Lai Ching-te se besoek aan Eswatini word hewig China gekritiseer, wat hom ‘n “rot” noem. Ching-te het reageer deur te sê Taiwan het die reg om met die wêreld te skakel en geen land kan dit keer nie. China beskou die demokraties-bestuurde Taiwan as deel van sy grondgebied sonder die reg op interstaatlike verhoudinge, ‘n standpunt wat Taiwan se regering sterk betwis. Beijing eis dat lande enige skakeling met die eiland staak. China se kantoor vir Taiwan Sake sê Lai het Eswatini binne gesluip.