# Die president van Cosatu, Zingiswa Losi, het die Madlanga-kommissie geloof as moontlik die mees effektiewe ondersoek in die land se geskiedenis. Die kommissie ondersoek bewerings wat in Junie verlede jaar deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi gemaak is oor politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Losi het tydens ‘n Werkersdag-saamtrek in Polokwane, Limpopo, gesê herhaalde verskynings voor die kommissie lei tot aanspreeklikheid:
COSATU-president loof Madlanga-kommissie se werk [KLANK]
ENG-LosiOnMadlanga