# ‘n Sentralekomiteelid van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Alex Mashilo, vra vir kalmte en dissipline te midde van die voorbereidings vir die plaaslike-regerings-verkiesingsveldtog. Die SAKP neem vir die eerste keer sonder sy alliansievennoot, die ANC aan die verkiesing deel. Mashilo beklemtoon dat verkiesings nie die breër doelwitte van die party en sy alliansievennote moet oorskadu nie. Hy waarsku ook dat verkose vakbondverteenwoordigers nie hul posisies as persoonlike eiendom moet toeëien nie:
Mashilo beklemtoon verkiesings moet nie die breër doelwitte van SAKP en alliansievennote oorskadu nie [KLANK]
ENG-MashiloOnAlliance